期刊名称:South African Journal of Human Resource Management
印刷版ISSN:1683-7584
出版年度:2003
卷号:1
期号:3
语种:English
出版社:OpenJournals Publishing
其他摘要:The primary aim of the study is to describe an initiative to effect organisational change at a previously disadvantaged school in South Africa’s Gauteng Province. Qualitative methods were used to collect and analyse data on the social process of change in the school. Essays of role players in the change process on their experiences led to important insights. This exploratory study points to a process that was effective in bringing about change at a school and holds promise for constructing a theoretical model of how change could be effected in ineffective schools. Opsomming Die primêre doel van die studie is die beskrywing van ’n organisatoriese verandering by ’n voorheen benadeelde skool in Suid-Afrika se Gauteng Provinsie. Kwalitatiewe metodes is gebruik om data oor die sosiale proses te genereer en te analiseer. Opstelle van betrokkenes by die veranderingsproses oor hulle ervarings het tot belangrike insigte gelei. Hierdie verkennende studie dui op ’n proses wat suksesvol gewerk het om verandering te weeg te bring en hou belofte in vir die ontwikkeling van ’n teoretiese model van hoe verandering in oneffektiewe skole bewerkstellig kan word.