首页    期刊浏览 2024年11月30日 星期六
登录注册

文章基本信息

  • 标题:An examination of feedback on draft essays, using Halliday's definition of context
  • 本地全文:下载
  • 作者:Lynn Quinn
  • 期刊名称:Per Linguam : A Journal of Language Learning
  • 电子版ISSN:2224-0012
  • 出版年度:2000
  • 卷号:16
  • 期号:1
  • 页码:1-17
  • DOI:10.5785/16-1-141
  • 出版社:Stellenbosch University
  • 摘要:Die navorsing waaroor hierdie artikel verslag doen is histories-struktureel van aard. Die idees van die sistemies-funksionele taalkundige, Michael Halliday word gebruik om 'n proses vir die ontwikkeling van studente se akademiese skryfvaardighede in 'n Engels vir Ademiese Doeleindes (ELAP - English for Academic Purposes) kursus aan die Rhodes Universiteit te bestudeer. Die proses bestaan uit drie fases: studente skryf 'n eerste weergawe van 'n opstel, 'n respondent lewerkommentaar daarop, waarna die student dan 'n finale weergawe skryf Ek gebruik Halliday se raamwerk om die lryse waarop hierdie proses studente kan help om aan te pas in die breer universiteitskultuur te ondersoek Op 'n mikro-vlak ondersoek ek ook die wyse waarop die respndent se kommentaar die student help om die akademiese geletterdheid wat nodig is om opstelle in die konteks van die ELAP-kursus te skryf aan te leer. Die konsepte veld (vakgebied), inhoud en vorm (field, tenor and mode) word gebruik om die maniere waarop kommentaar op die eerste weergawe van die opstelskryfproses studente se skry.fvaardighede kan ontwikkel, te kategoriseer. Na aanleiding van my navorsing voer ek aan dat skryfkonsultante / dosente dit waardevol mag vind om hulle terugvoer in terme van hierdie kategoriee te beskou. Verder kan hu/le besin of hulle studente gehelp het om hulle skryfvaardighede te verbeter deur die kenmerke van die spesifieke sosiale konteks 1marin die skrywe plaasgevind het, in ag te neem.
国家哲学社会科学文献中心版权所有