期刊名称:South African Journal of Communication Disorders
印刷版ISSN:0379-8046
电子版ISSN:2225-4765
出版年度:1996
卷号:43
期号:1
页码:41-51
DOI:10.4102/sajcd.v43i1.237
出版社:AOSIS OpenJournals
摘要:Primere voorkoming van kommunikasieafwykings word toenemend 'n belangrike beroepsfunksie van die spraak-taalterapeut. Funksionele stemhiperfunksie wat dikwels voorkom by professionele stemgebruikers kan voorkom word. In hierdie artikel word gesamentlik verslag gedoen oor drie onafhanklike ondersoeke na stemprobleme by drie groepe professionele stemgebruikers. Daar het 183 persone in onderwysprofessies, 50 predikante en 20 sangers aan die studie deelgeneem en die inligting is versamel met vraelyste. Die resultate toon aan dat stemprobleme en simptome van stemprobleme by al drie groepe voorkom, dat hulle weinig kennis oor die onderwerp het, hulself blootstel aan risikofaktore en nie hul stemme konserveer nie. Riglyne vir voorkomingsonderrig word verskaf.