首页    期刊浏览 2024年12月05日 星期四
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Spraakklankdistorsie by neuromotoriese spraakafwykings: 'n Vergelyking tussen serebellêre disartrie en verbale apraksie
  • 本地全文:下载
  • 作者:Isna Erasmus ; Anita van der Merwe ; Emily Groenewald
  • 期刊名称:South African Journal of Communication Disorders
  • 印刷版ISSN:0379-8046
  • 电子版ISSN:2225-4765
  • 出版年度:1993
  • 卷号:40
  • 期号:1
  • 页码:85-96
  • DOI:10.4102/sajcd.v40i1.269
  • 出版社:AOSIS OpenJournals
  • 摘要:Spraakklankdistorsie word algemeen in die literatuur beskryf as 'n kenmerk van neuromotoriese spraakafwykings soos serebellere disartrie en verbale apraksie. Die doel van die studie is 'n vergelykende ondersoek na die temporale en ruimtelike aspekte van spraakklankdistorsie by twee persone met verworwe serebellere disartrie en een persoon met verworwe verbale apraksie. Die spraakparameters stemaanvangstyd van die [d], afsluitingsduur van die [d], konsonantduur van die [s] en [I], formante van die [I] en die omvang van akoestiese energie van die [s], is spektrografies ondersoek in 'n aantal uitinge met verskillende klankstrukture. Die resultate dui daarop dat ruimtelike en temporale distorsie van artikulatoriese bewegings voorkom by die proefpersone met serebellere disartrie sowel as by die proefpersoon met verbale apraksie. Daar is egter verskille opgemerk in die aard en graad van die spraakklankdistorsie by die onderskeie afwykings. Die teoretiese implikasies van hierdie verskille word bespreek met verwysing na 'n model van normale spraakproduksie.
国家哲学社会科学文献中心版权所有