首页    期刊浏览 2025年08月24日 星期日
登录注册

文章基本信息

  • 标题:'n Elektroglottograflese analise van sekere stemparameters: Normatiewe aanduidings
  • 本地全文:下载
  • 作者:Kobie Cloete ; Emily Groenewald ; Anita van der Merwe
  • 期刊名称:South African Journal of Communication Disorders
  • 印刷版ISSN:0379-8046
  • 电子版ISSN:2225-4765
  • 出版年度:1993
  • 卷号:40
  • 期号:1
  • 页码:97-105
  • DOI:10.4102/sajcd.v40i1.270
  • 出版社:AOSIS OpenJournals
  • 摘要:'n Omvattende stemevaluasie behels meer as net die evaluasie van perseptuele en organiese aspekte. Vir 'n volledige stemevaluasie is dit belangrik dat verskeie objektiewe metings die diagnostiese battery aanvul. Ten einde normatiewe riglyne vir sekere kwantitatiewe elektro-glottografiese metings vir die Universiteit van Pretoria se Spraaknavorsings-laboratorium daar te stel, is 25 mans en 25 dames metperseptueel normale stemme, uit 'n ouderdomspektrum van 8 tot 80 jaar, ondersoek met betrekking tot gemiddelde fundamentele frekwensie, piek-tot-piek frekwensiefluktuasie, piek-tot-piek amplitudefluktuasie en harmoniek/ruis-verhouding. Resultate dui aan dat al hierdie parameters sensitiefis vir verandering in stemproduksie as gevolg van veroudering, vokaal- en luidheidsveranderinge. Die waarde van die verkree data vir navorsing en die kliniese praktyk word bespreek.
国家哲学社会科学文献中心版权所有