首页    期刊浏览 2025年07月16日 星期三
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Kurrikulumontwikkeling vir spraak-taalterapie en oudiologie: Basis en beginsels
  • 本地全文:下载
  • 作者:S. R. Hugo ; I. C. Uys
  • 期刊名称:South African Journal of Communication Disorders
  • 印刷版ISSN:0379-8046
  • 电子版ISSN:2225-4765
  • 出版年度:1990
  • 卷号:37
  • 期号:1
  • 页码:69-74
  • DOI:10.4102/sajcd.v37i1.292
  • 出版社:AOSIS OpenJournals
  • 摘要:Dit is die doel van hierdie artikel om 'n kort weergawe te gee van die belangrikste beginsels wat die basis van kurrikulumontwikkeling vir Spraak-Taalterapie en Oudiologie vorm. Daar is veral ingegaan op die feit dat beroepeise sondanig ontwikkel dat 'n horisontale beroepstruktyyr nie langer voldoen aan die multikulturele, meertalige RSA-samelewing nie. Dit is derhalwe nodig om te besin oor die instelling van alternatiewe opleidingsmoontlikhede soos diploma-opleiding vir tegnici, sertifikaatpragramme vir gemeenskaprehabilitasiewerkers en beroepsgerigte magisteropleiding. In samehang hiermee het beroepsfunksies só uitgebrei dat aspekte soos rekenaargeletterdheid, betuursfunksies, gemeenskapsdiens en konsultasie 'n veel groter rol in die kurrikulum behoort te speel as wat tans die geval is.
国家哲学社会科学文献中心版权所有