首页    期刊浏览 2024年11月24日 星期日
登录注册

文章基本信息

  • 标题:'n Ondersoek na operasionele praktykvoerings en- bestuursriglyne vir stads- en streekbeplanners: Moontlike riglyne vir die privaat praktyk
  • 本地全文:下载
  • 作者:JE Coetzer ; WJ v H Botha
  • 期刊名称:Town and Regional Planning
  • 印刷版ISSN:1012-280X
  • 电子版ISSN:2415-0495
  • 出版年度:1996
  • 卷号:41
  • 页码:3-7
  • 出版社:University of the Free State
  • 摘要:Die Vryemark-ekonomie moedig die vestiging van nuwe ondememings aan asook die groei van bestaande ondernemings. Hierdie studie het van die standpunt uitgegaan dat talle persone graag ’n eie onderneming wil begin, maar nie werklik die nodige bestuursvaardigheid het nie. Die privaat praktyk kan die vergestalting van ’n wye ondememingstelsel vir die beplanner wees; dit is die vryheid van die individu om vir sy eie voordeel ’n onderneming van sy eie keuse te begin en te bedryf. Die stelsel van mededinging en handel, asook die aanmoediging om nuwe ondernemings te vestig, is tiperend van ’n verskeidenheid ondernemings waarin ook die beplanner i.t.v. geesdrif, inisiatief, vindingrykheid, kreatiwiteit en sy besondere kundigheid, uiting in ’n eie praktyk kan vind.
  • 其他关键词:operational practice;planning education;practicing planners
国家哲学社会科学文献中心版权所有