摘要:Etiek vir beplanners is nie meer so 'n nuwe idee in die beplanningsberoep nie. Tog is dit een van die mynvelde wat nie deur professionele beplanners en akademici betree word omdat daar sulke wyd uiteenlopende menings oor bestaan. In hierdie studie word gepoog om te toets of verskille oor etiek, soos by Amerikaners, ook by Vrystaatse beplanners aanwesig is.