摘要:Meeste stede in Suid-Afrika beleef die gevaar van ’n kwynende sakekem. Hierdie probleem kan, onder andere, toegeskryf word aan die inkopie-areaskeiding wat geskep word met die daarstel van periferale inkopiesentrums. Die hoe sosio-ekonomiese bevolkingsgroepe verkies die buurtsen- trums bo die middestad terwyl die lae sosio-ekonomiese bevolkingsgroepe noodgedwonge afhanklik bly van die middestad as inkopie-area. Stadsbeplanners is tans besig met Westerse hemuwingsprogramme om nuwe lewe aan die middestad te verleen. Die sukses van sulke programme is te betwyfel. Die tyd het aangebreek dat stadsbeplanners die dualistiese ekonomiese basis in ag moet neem om nuwe lewe aan ’n kwynende middestad te verleen.
其他关键词:dualistic economic base;inner city regeneration;inner city regeneration programmes;peripheral shopping centres;regeneration programmes;urbanisation