首页    期刊浏览 2024年12月02日 星期一
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Spraakdiskriminasie by bejaarde gehoorapparaatgebruikers
  • 本地全文:下载
  • 作者:Liza Van Wyk ; Isabel Uys ; Maggi Soer
  • 期刊名称:South African Journal of Communication Disorders
  • 印刷版ISSN:0379-8046
  • 电子版ISSN:2225-4765
  • 出版年度:1997
  • 卷号:44
  • 期号:1
  • 页码:99-108
  • DOI:10.4102/sajcd.v44i1.231
  • 出版社:AOSIS OpenJournals
  • 摘要:In hierdie studie is die invloed van veroudering op die spraakdiskriminasievermoe van bejaarde gehoorapparaatgebruikers ondersoek. 'n Opname-metode is gebruik en dertig proefpersone, met dieselfde graad van perifere gehoorafname, is in twee groepe van vyftien persone elk verdeel. Groep 1 het bestaan uit bejaarde gehoorapparaatgebruikers wat geen of geringe spraakdiskriminasieprobleme ervaar, terwyl Groep 2 ernstige spraakdiskriminasieprobleme ervaar. 'n Verskeidenheid toetse, naamlik die Sintetiese Sinsidentifikasietoets, die Verspringende Spondeewoordtoets en die aanbieding van monosillabiese woorde tesame met 'n ipsi-kompeterende spraakboodskap, is gebruik om hul spraakdiskriminasievermoe in verskillende luistersituasies te bepaal. 'n Selfevaluasieskaal is ook deur die bejaardes voltooi.Die resultate van hierdie studie toon dat die verouderingsproses en die effek hiervan op veral sentrale ouditiewe prosessering, bydra tot die kompleksiteit en uiteenlopendheid van bejaarde gehoorapparaatgebruikers se spraakdiskriminasieprobleme. Die resultate beklemtoon verder die noodsaaklikheid van volledige intervensieprogramme vir bejaarde gehoorapparaatgebruikers.
  • 关键词:spraakdiskriminasie; bejaarde gehoorapparaatgebruikers; sentrale ouditiewe prosessering.
国家哲学社会科学文献中心版权所有