首页    期刊浏览 2025年02月22日 星期六
登录注册

文章基本信息

  • 标题:DIE BENUTTING VAN AFGETREDE VRYWILLIGE WERKERS DEUR PERSONEEL VAN DIENSSENTRUMS
  • 本地全文:下载
  • 作者:Sanet Jansen van Rensburg ; Herman Strydom
  • 期刊名称:Social Work
  • 印刷版ISSN:0037-8054
  • 出版年度:2014
  • 卷号:48
  • 期号:2
  • 页码:225-240
  • DOI:10.15270/48-2-100
  • 出版社:Authors of the articles
  • 摘要:Hierdie artikel fokus op personeel van agt dienssentrums vir bejaardes in ‘n radius van 150 kilometers vanaf Potchefstroom. Die resultate ten opsigte van die waarde wat vrywilligers vir die personeel inhou, watter take hulle verrig, wat van die afgetrede vrywilligers verwag word en die eienskappe en vaardighede waaroor ‘n personeellid moet beskik wat met die afgetrede vrywilligers werk, word in hierdie artikel bespreek. Hierdie data vorm deel van ‘n groter studie naamlik om ‘n program te ontwikkel en te evalueer om personeel van dienssentrums in bemagtigingsprogramme te betrek wat behoeftegesentreerd is.
国家哲学社会科学文献中心版权所有