首页    期刊浏览 2025年02月22日 星期六
登录注册

文章基本信息

  • 标题:PROFIEL EN BETROKKENHEID VAN AFGETREDE VRYWILLIGERS BY ’N NIE-WINSGEWENDE ORGANISASIE
  • 本地全文:下载
  • 作者:Sanet Jansen van Rensburg ; Herman Strydom
  • 期刊名称:Social Work
  • 印刷版ISSN:0037-8054
  • 出版年度:2014
  • 卷号:46
  • 期号:3
  • 页码:381-394
  • DOI:10.15270/46-3-166
  • 出版社:Authors of the articles
  • 摘要:In hierdie artikel word daar gefokus op die betrokkenheid van afgetrede vrywilligers by ʼn spesifieke nie-winsgewende organisasie, naamlik die Potchefstroom Dienssentrum vir Bejaardes. Daar word gepoog om ʼn profiel van afgetrede vrywilligers van hierdie organisasie saam te stel, die terreine waarop hulle betrokke is, te ondersoek, asook om die mate van verantwoordelikheid te bepaal wat hulle bereid is om te aanvaar. Die verwagtinge wat vrywilligers van die organisasie koester en die betekenis van vrywillige werk vir die afgetrede vrywilliger self, word ook ondersoek.
国家哲学社会科学文献中心版权所有