首页    期刊浏览 2024年09月22日 星期日
登录注册

文章基本信息

  • 标题:AANMELDING VAN SEKSUELE MISBRUIK DEUR ADOLESSENTE
  • 本地全文:下载
  • 作者:Marthie Van der Schyff ; Corinne Strydom
  • 期刊名称:Social Work
  • 印刷版ISSN:0037-8054
  • 出版年度:2014
  • 卷号:47
  • 期号:2
  • 页码:176-194
  • DOI:10.15270/47-2-134
  • 出版社:Authors of the articles
  • 摘要:As maatskaplike werker in die praktyk, is dit die navorser se ervaring dat kinders wat seksueel misbruik word dit nie aanmeld nie en as gevolg daarvan baie jare lank die slagoffers daarvan bly. Uit die navorser se ervaringsveld wil dit voorkom asof adolessente nie weet hoe hulle te werk moet gaan om die seksuele misbruik aan te meld, of waar hulle die nodige professionele hulp en ondersteuning kan ontvang nie.
国家哲学社会科学文献中心版权所有