首页    期刊浏览 2025年02月22日 星期六
登录注册

文章基本信息

  • 标题:DIE PERSEPSIES EN ROL VAN MAATSKAPLIKE WERKERS TEN OPSIGTE VAN MENSEHANDEL
  • 本地全文:下载
  • 作者:Yolanda Mynhardt ; Herman Strydom
  • 期刊名称:Social Work
  • 印刷版ISSN:0037-8054
  • 出版年度:2014
  • 卷号:49
  • 期号:1
  • 页码:22-37
  • DOI:10.15270/49-1-74
  • 出版社:Authors of the articles
  • 摘要:Maatskaplike werkers behoort ʼn belangrike rol te speel in dienslewering aan slagoffers van mensehandel en om hulle in aanraking te bring met die nodige hulpbronne. In hierdie ondersoek is die kennis en persepsies van maatskaplike werkers van verskillende organisasies ingewin ten einde vas te stel wat maatskaplike werkers se persepsies oor mensehandel is en wat hulle as hul rol in die bekamping van mensehandel beskou. In hierdie verkennende studie word die probleemstelling eerstens aangebied, waarna die navorsingsvrae, doelstelling en doelwitte ter sprake kom. Die benutte navorsings-metodologie binne die kwalitatiewe paradigma word hierna bespreek voordat die bevindinge aangebied word. Die bevindinge word in ʼn aantal temas en sub-temas verwoord, waarna die bespreking van die bevindinge, die aanbevelings en ʼn samevatting ter sprake kom.
国家哲学社会科学文献中心版权所有