首页    期刊浏览 2024年09月22日 星期日
登录注册

文章基本信息

  • 标题:EMOSIONELE REAKSIES VAN DIE MOEDER VAN DIE SEKSUEEL MISBRUIKTE KIND NA BEKENDMAKING VAN SEKSUELE MISBRUIK
  • 本地全文:下载
  • 作者:Corinne Strydom ; Wilna Stander
  • 期刊名称:Social Work
  • 印刷版ISSN:0037-8054
  • 出版年度:2014
  • 卷号:47
  • 期号:3
  • 页码:371-390
  • DOI:10.15270/47-3-129
  • 出版社:Authors of the articles
  • 摘要:Verskeie skrywers, naamlik Vermeulen en Fouché (2006:14) asook Le Roux (2000:36), bevestig dat die werklike statistiek rakende die seksuele misbruik van kinders moeilik bepaalbaar is, aangesien 70% tot 80% van alle gevalle nooit aangemeld word nie. Cawood (2004:1) meld dat een uit elke drie dogters en een uit elke vyf seuns in Suid-Afrika onder die ouderdom van 18 jaar seksueel misbruik word. Vermeulen en Fouché (2006:20) maak die opmerking dat die oorgrote meerderheid gevalle van seksuele misbruik binne die gesin- en familiesisteem voorkom, en dit is deur Marshall en Herman (2000:53) bevestig.
国家哲学社会科学文献中心版权所有