首页    期刊浏览 2024年09月22日 星期日
登录注册

文章基本信息

  • 标题:DIE HOUDINGS EN KENNIS VAN DIE PLAASWERKER-GEMEENSKAP TEN OPSIGTE VAN MIV/VIGS
  • 本地全文:下载
  • 作者:Corinne Strydom ; Leana Noguiera ; Adrie Roux
  • 期刊名称:Social Work
  • 印刷版ISSN:0037-8054
  • 出版年度:2014
  • 卷号:43
  • 期号:2
  • 页码:162-176
  • DOI:10.15270/43-2-282
  • 出版社:Authors of the articles
  • 摘要:Ongeveer 6 miljoen Suid-Afrikaners, van wie 26% volwassenes is, sal binne die volgende ses jaar MIV-positief wees, teenoor 0,1% in 1990 (Department of Health, 2004; Pelser, 2004:14; UNAIDS, 2004). Die tendens is dat MIV/VIGS veral in landelike gebiede toeneem (Department of Economic Development and Tourism, 2004:57). Volgens Human Sciences Research Council of South Africa (2003) is die verspreiding van MIV in sekere gebiede soos volg: 21,3% in stedelike informele nedersettings, 12,1% in formele nedersettings, 58,7% in stamgebiede en 7,9% in plaasgebiede (Pelser, 2004:14). Luidens ’n verslag van die Verenigde Nasies se voedsel- en landbou-organisasie (VLO) is sowat 7 miljoen plaaswerkers in Afrika sedert 1985 aan VIGS-verwante siektes oorlede (Louw, 2004:14; USAID, 2002). Projeksies toon aan dat Suid-Afrika teen 2020 20% van sy plaaswerkers aan VIGS-verwante siektes sal verloor (Department of Economic Development and Tourism, 2004:57). MIV is dus vir boere een van die grootste bedreigings (Pelser, 2004:5).
国家哲学社会科学文献中心版权所有