首页    期刊浏览 2025年12月04日 星期四
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Waardegedrewe opvoedende onderwys in die konteks van godsdiensvryheid as mensereg
  • 其他标题:Values-driven education in the context of religious freedom as human right
  • 本地全文:下载
  • 作者:Oosthuizen, Izak J ; Walt, Johannes L van der
  • 期刊名称:Tydskrif vir Geesteswetenskappe
  • 印刷版ISSN:0041-4751
  • 出版年度:2021
  • 卷号:61
  • 期号:1
  • 页码:57-70
  • DOI:10.17159/2224-7912/2021/v61n1a5
  • 出版社:Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
  • 摘要:Onderwys in skole behels wesenlik leiding aan leerders om voorgeskrewe kennis en vaardighede onder die knie te kry. Die meeste skoolgemeenskappe vereis egter meer as net sulke blote onderrig-leerhandelinge en spits hulle gevolglik toe op opvoedende onderwys, dit wil sê vorme van onderwys gerig op die toerusting en vorming van leerders met die oog op hulle toekomstige lewensroeping. Skoolgemeenskappe gee by wyse van hulle beheerliggame uitdrukking aan dergelike vormings- en toerustingswaardes in hulle skole se visie- en missiestellings. Sulke opvoedende onderwyswaardes vloei voort uit die betrokke skoolge-meenskap se godsdienstige, spirituele en lewensbeskoulike waardes, en kan slegs uitgeleef word in 'n regsomgewing waar godsdiensvryheid as mensereg erken word. In Suid-Afrika word hierdie reg wel erken, maar enkele klein verstellings aan wetgewing en riglyne kan omstandighede nog gunstiger vir skole maak om hulle lewensbeskoulike identiteit ten volle te kan uitleef. Wetgewing behoort byvoorbeeld duideliker te stel dat die beheerliggame van skole, ook van openbare skole, die reg het om die lewensbeskoulike identiteit van hulle betrokke skool te bepaal en uit te leef, op voorwaarde dat dit geskied op niediskriminerende wyse teenoor leerders en hulle gemeenskappe wat ander gelowe aanhang.
  • 关键词:menseregte;godsdiensvryheid;waardes;onderrig en leer;opvoeding;onderwys;skoolidentiteit
  • 其他关键词:human rights;religious freedom;values;teaching and learning;education;school identity
国家哲学社会科学文献中心版权所有