首页    期刊浏览 2024年09月20日 星期五
登录注册

文章基本信息

  • 标题:'n Moontlike model vir die bewerking van idiome in tweetalige woordeboeke
  • 本地全文:下载
  • 作者:L Potgieter
  • 期刊名称:Lexikos
  • 印刷版ISSN:1684-4904
  • 电子版ISSN:2224-0039
  • 出版年度:2008
  • 卷号:18
  • 期号:1
  • DOI:10.4314/lex.v18i1.47252
  • 语种:English
  • 出版社:Bureau of the WAT
  • 摘要:Opsomming: Woordeboeke is belangrike en noodsaaklike hulpmiddels vir vertalers, maar tog het baie vertalers gemengde gevoelens veral oor tweetalige woordeboeke. Terwyl hulle aan die een kant nie werklik daarsonder kan werk nie, bied tweetalige woordeboeke aan die ander kant dikwels vir vertalers min of geen leiding nie. Dit blyk ook dat tweetalige woordeboeke 'n onvoldoende hulpmiddel vir professionele vertalers by die vertaling van idiome is. Die vertaling van idiome behels meer as net die vertaling van enkelwoorde. In hierdie artikel word 'n moontlike model aangebied om die bewerking van idiome in tweetalige woordeboeke te help verbeter. Sleutelwoorde: IDIOOM, TWEETALIGE WOORDEBOEK, VERTAALEKWIVALWENT, ABSOLUTE EKWIVALENSIE, GEDEELTELIKE EKWIVALENSIE, DIVERGENSIE, ZERO-EKWIVALENSIE, SURROGAATEKWIVALENSIE, REGISTERVERSKILLE, ONVASTHEDE, TAALBOUSELS
国家哲学社会科学文献中心版权所有