首页    期刊浏览 2025年07月10日 星期四
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Aspekte van mikrostrukturele ver-skeidenheid en inkonsekwentheid in woordeboeke
  • 本地全文:下载
  • 作者:R Gouws
  • 期刊名称:Lexikos
  • 印刷版ISSN:1684-4904
  • 电子版ISSN:2224-0039
  • 出版年度:2003
  • 卷号:13
  • 期号:1
  • DOI:10.4314/lex.v13i1.51382
  • 语种:English
  • 出版社:Bureau of the WAT
  • 摘要:Dit is belangrik in enige woordeboek dat die mikrostrukturele aanbod sistema-ties en konsekwent moet wees. Gemotiveerde afwykings van die verstekstruktuur moet aan die gebruiker verklaar word. In hierdie artikel word aandag gegee aan verskillende tipes mikrostruk-turele modelle wat in die metaleksikografie ontwikkel is, met die klem op die geïntegreerde en die niegeïntegreerde mikrostruktuur. Voorstelle word gedoen vir aanpassings in die niegeïntegreerde mikrostruktuur om 'n beter inligtingsoordrag tot gevolg te hê. Aan die hand van voorbeelde uit enkele Afrikaanse woordeboeke word gewys op die gevarieerde en inkonsekwente mikrostruktu-rele aanbod wat gevolg word. Die nadele van gemengde primitiewe mikrostrukture word bespreek en daar word aandag gegee aan die implikasies daarvan vir die adresseringstruktuur van 'n woor-deboek. In hierdie verband word verskillende prosedures van afstandsadressering bespreek. Die teksverdigting wat dit meebring en die probleme wat gebruikers met die koördinering van koteks-inskrywings en betekenisparafrases het, word beklemtoon. Aanbevelings word gedoen vir 'n mik-rostruktuur wat groter erkenning gee aan die eise van 'n gebruikersgedrewe leksikografiese proses. Sleutelwoorde: adresseringstruktuur, afstandsadressering, artikel-struktuur, geïntegreerde mikrostruktuur, gerigte afstandsadressering, implisiete afstandsadressering, konteks, koteks, mikrostruktuur, nie-geïntegreerde mikrostruktuur, primitiewe mikrostruktuur, rudimentêre mikrostruktuur, semantiese subkommentaar, soeksone
国家哲学社会科学文献中心版权所有