首页    期刊浏览 2024年09月20日 星期五
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die bewerking van idiome in tweetalige woordeboeke
  • 本地全文:下载
  • 作者:L Potgieter
  • 期刊名称:Lexikos
  • 印刷版ISSN:1684-4904
  • 电子版ISSN:2224-0039
  • 出版年度:2006
  • 卷号:16
  • 期号:1
  • DOI:10.4314/lex.v16i1.51495
  • 语种:English
  • 出版社:Bureau of the WAT
  • 摘要:Woordeboeke is belangrike en noodsaaklike hulpmiddels vir vertalers, maar tog het baie vertalers gemengde gevoelens oor veral tweetalige woordeboeke. Terwyl hulle aan die een kant nie werklik sonder hulle kan werk nie, bied tweetalige woordeboeke aan die ander kant dikwels vir die vertaler min of geen leiding. Dit blyk ook dat tweetalige woordeboeke nie voldoende hulpmiddels vir professionele vertalers is by die vertaling van idiome nie. Teorieë betreffende en benaderings tot vertaling word in die bespreking betrek. Die vertaling van idiome behels meer as net die vertaling van enkelwoorde. In hierdie artikel word aandag gegee aan die huidige bewerking van idiome in tweetalige woordeboeke sowel as die probleme waarmee vertalers gekonfronteer word by die vertaling van idiome. Sleutelwoorde: idioom, tweetalige woordeboek, vertaalekwivalwent, absolute ekwivalensie, gedeeltelike ekwivalensie, divergensie, zero-ekwivalensie, surrogaatekwivalensie, registerverskille, onvasthede, taalbousels
国家哲学社会科学文献中心版权所有