首页    期刊浏览 2024年09月07日 星期六
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Terminologiebestuur in Suid- Afrika: 'n Ideaalmodel *
  • 本地全文:下载
  • 作者:D Ferreira ; T du Plessis
  • 期刊名称:Lexikos
  • 印刷版ISSN:1684-4904
  • 电子版ISSN:2224-0039
  • 出版年度:2010
  • 卷号:20
  • 期号:1
  • 页码:621-643
  • DOI:10.4314/lex.v20i1.68901
  • 语种:English
  • 出版社:Bureau of the WAT
  • 摘要:Die nuwe taalbestel in Suid-Afrika het tot gevolg gehad dat die ontwikkeling, die uitbouing, die bestuur en ook die verspreiding van terminologiese inligting in elf amptelike tale gedoen moet word. 'n Veranderde terminologiebestuursprogram moet derhalwe daargestel word om aan die behoeftes van 'n nuwe terminologiegemeenskap te voldoen. So 'n model sou ideaal gesien binne die Nasionale Taaldiens se terminologiekoördineringsafdeling geïmplementeer kon word. In die eerste gedeelte van hierdie artikel word 'n model voorgestel van hoe terminologiebestuur suksesvol binne 'n terminologiebestuursentrum aangepak kan word. In die tweede gedeelte van die artikel word die implikasies van die model in die Suid-Afrikaanse situasie verreken om vas te stel hoe die terminologiebestuursprogram aangepas sou kon word om aan die eise van die nuwe taalbestel te voldoen en om die nuwe teikengroep(e) voldoende te bereik. Sleutelwoorde: Amptelike Tale, Beplanning En Koördinering, Disseminering, Evaluering, Gemarginaliseerde Tale, Inheemse Tale, Implementering, Meertalige Terminologiebestuursisteem, Navorsing, Ontwikkelende Tale, Ontwikkelde Tale, Opleiding, Standaardisering, Termbank, Terminologie, Terminologiebestuursentrum, Terminologiebestuursprogram, Terminologieontwikkeling, Terminologiewerk
国家哲学社会科学文献中心版权所有