首页    期刊浏览 2025年02月26日 星期三
登录注册

文章基本信息

  • 标题:OPTIMALE BESTUURSTRATEGIEË VIR TIPIESE BOERE IN DIE VAALHARTSBESPROEIINGSGEBIED TYDENS TOESTANDE VAN WISSELENDE WATERVOORSIENING
  • 本地全文:下载
  • 作者:Symington, H.M. ; Viljoen, Machiel F.
  • 期刊名称:Journal of Food Distribution Research
  • 印刷版ISSN:0047-245X
  • 出版年度:1997
  • 出版社:Food Distribution Research Society
  • 摘要:Optimale bestuurstrategie. (wisselboustelsels, gewasoppervlaktes, besproeiings-intensiteite en vervangingsbeleide van losgoedkapitaal) vir tipiese een-, twee- en drieperseel-boere op Vaalharts is onder verskillende intensiteite en voorkomste van waterbeperkings sowel as by verhoogde waterkwotas en kanaalspitslewerings, bepaal. Klem is geplaas op die veranderinge wat in bestuurstrategie. aangebring moet word sowel as op die vermo. van die verskillende tipiese boere om finansieel te oorleef namate waterbeskikbaarheid verander. In die uitvoering van die ondersoek is onder meer dinamiese lineêre programmering, waterproduksiefunksies en verliesfunksies gebruik. Resultate toon dat daar betekenisvolle verskille in die optimale bestuurstrategie. voorkom namate waterbeperkings, waterkwotas en kanaalspitslewerings verander. Die vermo. om losgoedkapitaal te vervang, verskil aansienlik tussen die verskillende tipiese boerdery-eenhede.
国家哲学社会科学文献中心版权所有