摘要:Baie dankie vir die besondere voorreg om vanaand hierdie gedenklesing, ter nagedagtenis van ‘n persoon wat ‘n besondere bydrae tot die landsekonomie en landbou-ekonomie gelewer het, te kan lewer. Sy kundigheid, sy nederigheid en sy innemende persoonlikheid maak dit eintlik vir ‘n persoon soos myself ‘n nog groter voorreg om hierdie gedenklesing te kan lewer.