首页    期刊浏览 2024年08月31日 星期六
登录注册

文章基本信息

  • 标题:’N EKONOMIESE EVALUERING VAN TEKORTBESPROEIING EN VERHOOGDE WATERTOEDIENINGSDOELTREFFENDHEID OP LANDBOUWATERGEBRUIK
  • 本地全文:下载
  • 作者:Grove, Bennie ; Oosthuizen, L.K.
  • 期刊名称:Journal of Food Distribution Research
  • 印刷版ISSN:0047-245X
  • 出版年度:1997
  • 出版社:Food Distribution Research Society
  • 摘要:Tekortbesproeiing en verhoogde watertoedieningsdoeltreffendheid is as watergebruik-strategie. met kans-beperkte lineêre programmering (KBLP) ontleed om te bepaal of die strategie. ekonomies voordelig en waterbesparend was. Tekortbesproeiing is deur skalingsfunksies in die KBLP-model gemodelleer en potensi.le terugvloei is vanaf optimale watertoedieningsdoeltreffendhede bereken. Resultate toon dat verhoogde watertoedienings-oeltreffendheid ekonomies voordelig was, maar die illusie kan geskep word dat water bespaar word, terwyl potensi.le terugvloei verminder. Tekortbesproeiing bespaar water deurdat waterverbruik deurgaans meer daal as potensi.le terugvloei. Tekortbesproeiing was alleenlik ekonomies voordelig indien groter oppervlaktes met die bepaarde water besproei kon word. Albei strategie. het substansi.le ekonomiese voordele indien groter oppervlaktes met bespaarde water besproei word, maar het meer druk op stroomvloeivlakke uitgeoefen. Alvorens beleid wat in sosiale belang is, saamgestel kan word, word meer inligting aangaande die wisselwerking tussen waterwetgewing, waterbeleidsadministrasie, tegnologie, hidrologie en menslike waardestelsels benodig.
国家哲学社会科学文献中心版权所有