首页    期刊浏览 2025年08月06日 星期三
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die variëteite van Afrikaans as draers van identiteit: 'n sosiokulturele perspektief
  • 其他标题:The varieties of Afrikaans as carriers of identity: a socio-cultural perspective
  • 本地全文:下载
  • 作者:Le Cordeur, Michael
  • 期刊名称:Tydskrif vir Geesteswetenskappe
  • 印刷版ISSN:0041-4751
  • 出版年度:2011
  • 卷号:51
  • 期号:4
  • 页码:758-777
  • 出版社:Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
  • 摘要:Alexander (1994:24) wys daarop dat Afrikaans in die verlede dikwels as politieke speelbal gebruik is in die naam van 'n soeke na identiteit. Hierdie artikel is nie 'n poging om hierdie debat voort te sit nie; veel eerder is dit 'n bydrae tot die debat dat persone se huistaal, in welke variëteit ook al, meer is as net 'n kommunikasiemiddel in post-apartheid Suid-Afrika. Meer spesifi ek ondersoek die artikel hoe die Afrikaanse taal in sy verskillende variëteite die onderliggende draers is van identiteit van die persone wat as "Kleurling"¹ geklassifiseer is en voorheen op grond van armoede, woonplek en ras benadeel is. Vanuit 'n sosiokulturele perspektief word die ontstaan en ontwikkeling van Afrikaans asook sekere variëteite van Afrikaans met behulp van 'n literatuurondersoek beskryf. Hieronder is Kaapse Afrikaans en die verwante Moesliem-Afrikaans, Namakwalands en Griekwa-Afrikaans as voorbeelde van Oranjerivierafrikaans, en Karoo-Afrikaans en Tsotsitaal as voorbeelde van Oosgrensafrikaans. Onderhoude is gevoer met verteenwoordigende sprekers van die verskillende variëteite terwyl die lirieke van sommige liedjies wat in sommige streke baie prominent is, ook beskou word.
  • 其他摘要:This article builds on the exploration of the negotiation of identity via language in post-apartheid South Africa. Specifically, it looks at the ways in which the various varieties of the Afrikaans language underpin the individual and collective identities of those Afrikaans-speaking people classified as "Coloured" and marginalised by poverty, location and race. Alexander (1994:24) points out that Afrikaans in the past often had been misused for political reasons in the search for identity. From a socio-cultural perspective and by means of a literature review this article will reflect on the origin and development of Afrikaans, amongst others: Cape Afrikaans and the related dialect of Muslim Afrikaans, Namakwalands and Griqua Afrikaans as examples of Orange River Afrikaans, as well as Karoo Afrikaans and Tsotsitaal as examples of Eastern Border Afrikaans. Interviews were conducted with representative speakers of the various varieties of Afrikaans, whilst the lyrics of Afrikaans songs prominent in some Afrikaans-speaking areas were also studied. The data gained from the literature review, supported by the evidence collected from the interviews and the songs, showed that the various varieties of Afrikaans are a sound indicator of identity in those Afrikaans-speaking communities under review.
  • 关键词:variëteite van Afrikaans;Standaardafrikaans;identiteit;Kleurling;Kaapse Afrikaans;Oranjerivierafrikaans;Oosgrensafrikaans;Moesliem-Afrikaans;Griekwa-Afrikaans;Tsotsitaal
  • 其他关键词:language varieties;Standard Afrikaans;identity;Coloured;Cape Afrikaans;Orange River Afrikaans;Eastern Border Afrikaans;Muslim Afrikaans;Griqua Afrikaans;Tsotsitaal
国家哲学社会科学文献中心版权所有