首页    期刊浏览 2025年04月30日 星期三
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Perichōrēsis en die Suid-Afrikaanse ideaal
  • 其他标题:Perichōrēsis and the South African ideal
  • 本地全文:下载
  • 作者:Williams, David T.
  • 期刊名称:Koers
  • 印刷版ISSN:2304-8557
  • 出版年度:2013
  • 卷号:78
  • 期号:1
  • 页码:01-07
  • 出版社:AOSIS (Pty) Ltd.
  • 摘要:Die voortgaande vervulling van die Suid-Afrikaanse droom van 'n 'reënboognasie' behoort op 'n geldige model gebaseer word; die Bybelse voorstelling van die 'beeld van die Drie-eenheid' kan bydra om so 'n model te ontwikkel. Dit is hier betekenisvol dat die verstaan van die Drie-eenheid dusdanig ontwikkel het dat dit die dinamiese interaksie van die Persone of perichōrēsis insluit. Indien dit as 'n model dien, weerspieël dit die onderskeid tussen samelewingsgroepe, maar ook harmonie in die samelewing, asook die volle potensiaal van elke groep. Dit behels dan die wedersydse deel hê in die gemeenskap, en moet as dinamies gesien word, sodat die land verder ontwikkel en nie op prestasies van die verlede rus nie. Vir Christene kan deel van die uitlewing hiervan bestaan in die perichoretiese deelhê deur gebed in die lewe van die Drie-eenheid.
  • 其他摘要:The continuing fulfilment of the South African dream of a 'rainbow nation' really needs to be based on a valid model; this can be provided by the biblical representation of the 'image of the Trinity'. In this regard, it is significant that the developed understanding of the Trinity includes the dynamic interaction of the Persons, known as perichōrēsis. If this serves as a model, it reflects the distinction between groups in society, but also harmony in society, and the full potential of each group. It then involves mutual sharing in society, and must be seen as dynamic, so that the country is able to continue to develop, not resting on past achievements. For Christians, part of the enactment of this model can be the perichoretic sharing in the life of the Trinity in prayer.
国家哲学社会科学文献中心版权所有