首页    期刊浏览 2026年01月01日 星期四
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Interpretasie van die metafoor "saam met Christus gekruisig" (Gal. 2:15-21)
  • 其他标题:Interpretation of the metaphor "being crucified with Christ" (Gal. 2:15-21)
  • 本地全文:下载
  • 作者:Malan, J.P. ; Janse van Rensburg, J.J.
  • 期刊名称:In die Skriflig
  • 印刷版ISSN:2305-0853
  • 出版年度:2008
  • 卷号:42
  • 期号:1
  • 页码:101-126
  • 出版社:AOSIS (Pty) Ltd
  • 摘要:Hierdie artikel poog om die metafoor Xpioτωσυνεταύρωµαι ("ek is saam met Christus gekruisig") in Galasiërs 2:15-21 geldig te interpreteer, en te bepaal watter betekenis die metafoor vir die lewe van die gelowige het. Eerstens word bepaal wat 'n metafoor is en daarna word riglyne vir die interpretasie van 'n metafoor gegee. Hierdie riglyne word op die "saamgekruisig"-metafoor in Galasiërs 2:15-21 toegepas. Die sterwe vind plaas wanneer 'n persoon tot geloof in Christus kom. Hierdie "sterwe" beteken om te sterf aan dit waaraan die gelowige gewoond was. Die gevolg hiervan is dat die wet en die sonde geen hou-vas meer op die gelowige het nie. Die gelowige lewe nie meer nie, maar Christus lewe in hom en deur hom. Die uiteinde is dat die middelpunt vir die gelowige nie meer "ek" is nie, maar God.
  • 其他摘要:This article attempts to interpret the metaphor Xpioτωσυνεταύρωµαι ("I am being crucified with Christ") in Galatians 2:15-21 in a valid way, and to determine the meaning the metaphor has for the life of the believer. First of all it is determined what a metaphor is and then guidelines for the interpretation of a metaphor are given. These guidelines are then applied to the "being crucified with"-metaphor in Galatians 2:15-21. The conclusion is that the metaphor indicates that the believer has died with Christ. This public identification with Christ had the result that the new Christian was rejected by his/her former friends, family and society in general. It means to die off from that which the believer was used to. The result is that the law and sin no longer have any hold on the life of the believer. The outcome is that the centre for the believer is no more "I" but God.
国家哲学社会科学文献中心版权所有