首页    期刊浏览 2026年01月01日 星期四
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Die eskatologie van 1 Petrus: Hoop en vindikasie vir tydelike en permanente uitlanders
  • 其他标题:The eschatology of 1 Peter: Hope and vindication for visiting and resident strangers
  • 本地全文:下载
  • 作者:Janse van Rensburg, Fika
  • 期刊名称:In die Skriflig
  • 印刷版ISSN:2305-0853
  • 出版年度:2010
  • 卷号:44
  • 期号:1
  • 页码:201-228
  • 出版社:AOSIS (Pty) Ltd
  • 摘要:Die geadresseerdes van 1 Petrus het in 'n onvriendelike omgewing geleef. Hulle was uitlanders, moontlik nie net oor hulle Christelike geloof nie, maar hoofsaaklik omdat hulle nie burgers was van die gebiede waar hulle gewoon het nie. Hulle status as uitlanders het aansienlik bygedra tot hulle unieke situasie, en dit is die konteks waarbinne die eskatalogie van 1 Petrus gekonstrueer word. Hierdie artikel bied 'n werksdefinisie van eskatologie. Daarna word die lewensomstandighede van die geadresseerdes gekonstrueer. Die eskatologiese uitsprake word geïdentifiseer en gekategoriseer en die argument van 1 Petrus word kortliks gekonstrueer. Die eskatologiese uitsprake word vervolgens geïnterpreteer en laastens word 'n gevolgtrekking oor die eskatologie van 1 Petrus gemaak.
  • 其他摘要:The addressees of 1 Peter were living in an unfriendly environment. They were aliens and strangers, probably not only because of their Christian faith, but mainly because they were not citizens of the areas they lived in. Their alien status contributed considerably to their special situation, and this is the context within which the eschatology of 1 Peter is constructed. This article presents a working definition of eschatology. Then it constructs the life situation of the addressees. The eschato-logical utterances are identified and categorised, and the argument of 1 Peter is briefly constructed. The eschatological utterances are then interpreted. Finally the eschatology of 1 Peter is concluded and summarised.
  • 关键词:1 Petrus;diskriminasie;eskatologie;vergelding;vindikasie;vreemdelingskap
  • 其他关键词:1 Peter;alienity;discrimination;eschatology;retaliation;vindication
国家哲学社会科学文献中心版权所有