首页    期刊浏览 2026年01月01日 星期四
登录注册

文章基本信息

  • 标题:Etiese perspektiewe op haatspraak in die lig van die derde gebod
  • 其他标题:Ethical perspectives on hate speech in view of the third commandment
  • 本地全文:下载
  • 作者:Vorster, Jakobus M. (Koos)
  • 期刊名称:In die Skriflig
  • 印刷版ISSN:2305-0853
  • 出版年度:2014
  • 卷号:48
  • 期号:2
  • 页码:01-08
  • 出版社:AOSIS (Pty) Ltd
  • 摘要:Hierdie artikel fokus op die implikasies van die derde gebod met betrekking tot haatspraak in Suid-Afrika (SA) vandag. Die artikel gaan uit van die standpunt dat die name van God op sy wese dui. Die name van God soos dit in die bybelse openbaringsgeskiedenis ontwikkel word, druk die gemeenskapskarakter van God se verhouding met mense en die skepping uit. Die betekenis van die name kulmineer in die Nuwe-Testamentiese uitdrukkings Vader en God is liefde. Alle verbale gedrag wat hierdie gemeenskaps- en liefdesverhouding inhibeer, oortree die derde gebod. Die misbruik van die Naam van God vind onder andere plaas wanneer mense, wat na die beeld van God geskep is, gedegradeer word deur haatspraak, omdat sodanige degradering die gemeenskap en liefde tussen God en die mens skend. Ten slotte word sekere gevalle van haatspraak soos dit vandag in Suid-Afrika voorkom, teologies-eties belig teen die agtergrond van die betekenis van die derde gebod. Hierdie vorms sluit religieuse, rassistiese, xenofobiese, seksistiese en homofobiese haatspraak in.
  • 其他摘要:This article focuses on the implications of the third commandment for hate speech in modern-day South Africa. The article contends that the names of God are expressions of his Being. The names of God as they are developed in the biblical history of revelation express his creation of covenantal community and restored relations with humankind and creation. The meaning of the names of God culminates in the New Testament expressions Father and God is love. Verbal actions that inhibit the new community created by God or violate love transgress the third commandment. Misuse of the name of God occurs among others when people, created in the image of God, are verbally degraded by hate speech because such degradation violates the community of love between God and humankind. In conclusion, the article indicates forms of hate speech in South Africa that should be dealt with in the light of the third commandment. These are acts of racist, xenophobic, sexist, religious and homophobic hate speech.
国家哲学社会科学文献中心版权所有